Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< >> Die Woord vir Dinsdag 28 Oktober 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

'n Regverdige mens is besorg oor die reg van arm mense, 'n goddelose mens het nie begrip vir dié besorgdheid nie.

Spreuke 29:7

Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.

Romeine 12:2

Spreuke 29 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

4 'n Koning wat reg laat geskied, maak 'n land veilig; een wat net belastings oplê, ruïneer 'n land.
5 'n Man wat 'n ander vlei, is besig om hom in 'n strik te laat loop.
6 'n Mens se sonde is sy grootste gevaar. Iemand wat reg doen, kan vrolik sing.
7 'n Regverdige mens is besorg oor die reg van arm mense, 'n goddelose mens het nie begrip vir dié besorgdheid nie.
8 Ligsinnige mense bring 'n stad in oproer; wyse mense kalmeer die gemoedere.
9 Wanneer 'n wyse man 'n saak maak teen 'n dwaas, raak die dwaas opgewonde en beledigend, en kom daar nie vrede nie.
10 Moordenaars haat 'n onskuldige mens; mense wat reg lewe, probeer sy lewe red.

Read more...(to top)

Romeine 12 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen.
2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.
3 Kragtens die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen van julle: Moenie van jouself meer dink as wat jy behoort te dink nie. Nee, lê jou liewer daarop toe om beskeie te wees in ooreenstemming met die maat van geloof wat God aan elkeen toebedeel het.
4 Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie.
5 Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

A righteous man knows the rights of the poor; a wicked man does not understand such knowledge.

Proverbs 29:7

Do not be conformed to this world, but be transformed by the renewal of your mind, that by testing you may discern what is the will of God, what is good and acceptable and perfect.

Romans 12:2

Spreuke 29 (English Standard Version)

4 By justice a king builds up the land,
but he who exacts gifts tears it down.
5 A man who flatters his neighbor
spreads a net for his feet.
6 An evil man is ensnared in his transgression,
but a righteous man sings and rejoices.
7 A righteous man knows the rights of the poor;
a wicked man does not understand such knowledge.
8 Scoffers set a city aflame,
but the wise turn away wrath.
9 If a wise man has an argument with a fool,
the fool only rages and laughs, and there is no quiet.
10 Bloodthirsty men hate one who is blameless
and seek the life of the upright.

Read more...(to top)

Romeine 12 (English Standard Version)

1 I appeal to you therefore, brothers, by the mercies of God, to present your bodies as a living sacrifice, holy and acceptable to God, which is your spiritual worship.
2 Do not be conformed to this world, but be transformed by the renewal of your mind, that by testing you may discern what is the will of God, what is good and acceptable and perfect.
3 For by the grace given to me I say to everyone among you not to think of himself more highly than he ought to think, but to think with sober judgment, each according to the measure of faith that God has assigned.
4 For as in one body we have many members, and the members do not all have the same function,
5 so we, though many, are one body in Christ, and individually members one of another.

Read more...(to top)