Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

"Die Woord" van bible2.net

  • vir elke dag van die jaar twee aanvullende Bybelverse
  • goed leesbaar op onderskeidelike reëls gerangskik
  • op die slimfoon, tablet of rekenaar, as e-boek, kalender nota en sluimerskerm
  • asook op u webwerf
  • in meer as 25 tale en Bybelvertalings
  • kosteloos
  • Die Woord is ʼn voorsmaak vir die volledige Bybel. Dis ʼn daaglikse impuls, om God persoonlik te ontmoet!

Waarom die Bybel?

  • Die Bybel is in meer tale gepubliseer as enige ander boek ter wêreld.
  • Uit onsself kan ons vir God, ons Skepper, nie leer ken nie.
  • Maar deur die Bybel spreek God tot ons.
  • Die Bybel beskryf, hoedat ons deur ons eie toedoen van God geskei is.
  • Jesus Christus maak dit moontlik, om God persoonlik te ontmoet en in vrede met Hom te leef.

Wie is ons

  • Ons is ʼn span Christene van oor die hele wêreld.

Thomas Böhme

is a software developer by profession (Java, C++, XML) and lives with his wife in Böblingen in southern Germany. His spiritual home is the free protestant church, where he passionately preaches and makes music.

By his study of theology at Regent College (Vancouver) he discovered his love for the original languages of the Bible. In his spare time, he translates and publishes books, including a German translation of the New Testament.

Helmut Steeb

organizes preparing Bible verses and software for the Bible 2.0 project.

By profession, he develops software for the automobile industry. He lives with his family near Stuttgart in southern Germany.

Die Idee daaragter is die "Bybel 2.0" projek

  • ʼn Belangrike beginsel van Bybelstudie: “Die Heilige Skrif verduidelik Homself ”.
  • Terwyl u bybellees onthou u moontlik ʼn aanvullende/ verklarende skrifgedeelte wat u dan in die kantlyn aanteken.
  • Op ons webwerf bible2.net versamel ons sulke aanvullende pare Bybelverse wat dan vir “Die Woord” gebruik word.
  • Die kenwoord "2.0" staan vir "spanwerk in die internet": Christene deel hulle skrifkennis, en laat andertalige lesers ook daarby baat.
  • U kan ook saamwerk! Skryf aan ons by: https://bible2.net/en/contact.