Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< >> Die Woord vir Vrydag 24 Oktober 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Ek het in U bly glo, selfs toe ek gedink het dit is klaar met my.

Psalm 116:10

Paulus skryf:

Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop.

Romeine 5:3-4

Psalm 116 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

7 Ek moet nou tot rus kom, die Here het goed aan my gedoen:
8 U het my van die dood gered, U het 'n einde gemaak aan my trane, U het gesorg dat ek nie weer struikel nie.
9 Ek kon voor die Here bly wandel in die land van die lewendes.
10 Ek het in U bly glo, selfs toe ek gedink het dit is klaar met my
11 en toe ek in my vertwyfeling besef het: ek kan op geen mens staat maak nie.
12 Hoe sal ek die Here vergoed vir al sy weldade aan my?
13 Met 'n drankoffer sal ek van sy redding getuig en die Naam van die Here aanroep.

Read more...(to top)

Romeine 5 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 God het ons dan nou vrygespreek deurdat ons glo. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus.
2 Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God.
3 Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding,
4 en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop;
5 en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.
6 Toe ons nog magteloos was, het Christus immers reeds op die bestemde tyd vir goddeloses gesterwe.
7 'n Mens gee tog nie sommer jou lewe prys nie, selfs nie vir 'n regverdige nie. Ja tog, vir 'n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

I believed, even when I spoke, “I am greatly afflicted”.

Psalm 116:10

We rejoice in our sufferings, knowing that suffering produces endurance, and endurance produces character, and character produces hope.

Romans 5:3-4

Psalm 116 (English Standard Version)

7 Return, O my soul, to your rest;
for the Lord has dealt bountifully with you.
8 For you have delivered my soul from death,
my eyes from tears,
my feet from stumbling;
9 I will walk before the Lord
in the land of the living.
10 I believed, even when I spoke,
“I am greatly afflicted”;
11 I said in my alarm,
“All mankind are liars.”
12 What shall I render to the Lord
for all his benefits to me?
13 I will lift up the cup of salvation
and call on the name of the Lord,

Read more...(to top)

Romeine 5 (English Standard Version)

1 Therefore, since we have been justified by faith, we have peace with God through our Lord Jesus Christ.
2 Through him we have also obtained access by faith into this grace in which we stand, and we rejoice in hope of the glory of God.
3 More than that, we rejoice in our sufferings, knowing that suffering produces endurance,
4 and endurance produces character, and character produces hope,
5 and hope does not put us to shame, because God's love has been poured into our hearts through the Holy Spirit who has been given to us.
6 For while we were still weak, at the right time Christ died for the ungodly.
7 For one will scarcely die for a righteous person—though perhaps for a good person one would dare even to die—

Read more...(to top)