Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< >> Die Woord vir Saterdag 1 Augustus 2026

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!

Psalm 133:1

Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie.

1 Johannes 2:10

Psalm 133 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 'n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!
2 Dit is soos reukolie wat van die kop af in die baard afloop, die baard van Aäron, af tot by die soom van sy klere.
3 Dit is soos die dou van Hermonberg wat op die berge by Sion val. Waar broers so saam woon, skenk die Here sy seën: 'n lang, lang lewe.

Read more...(to top)

1 Johannes 2 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

7 Geliefdes, dit is nie 'n nuwe gebod wat ek aan julle voorskrywe nie, maar 'n ou gebod wat julle van die begin af gehad het. Die ou gebod is die boodskap wat julle gehoor het.
8 Tog is dit ook 'n nuwe gebod wat ek aan julle voorskrywe. Dat dit werklik so is, is te sien in Jesus en ook in julle, want die duisternis is aan die verbygaan, en die ware lig skyn alreeds.
9 As iemand beweer dat hy in die lig is, maar hy haat sy broer, is hy nog steeds in die duisternis.
10 Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie.
11 Maar wie sy broer haat, is in die duisternis en lewe in die duisternis en weet nie waar hy gaan uitkom nie, omdat die duisternis hom blind gemaak het.
12 Ek skrywe vir julle, liewe kinders, omdat julle sondes vergewe is in die Naam van Jesus.
13 Ek skrywe vir julle, vaders, omdat julle Jesus ken wat van die begin af daar was. Ek skrywe vir julle, jongmense, omdat julle die Bose oorwin het.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Behold, how good and pleasant it is when brothers dwell in unity!

Psalm 133:1

Whoever loves his brother abides in the light, and in him there is no cause for stumbling.

1 John 2:10

Psalm 133 (English Standard Version)

1 Behold, how good and pleasant it is
when brothers dwell in unity!
2 It is like the precious oil on the head,
running down on the beard,
on the beard of Aaron,
running down on the collar of his robes!
3 It is like the dew of Hermon,
which falls on the mountains of Zion!
For there the Lord has commanded the blessing,
life forevermore.

Read more...(to top)

1 Johannes 2 (English Standard Version)

7 Beloved, I am writing you no new commandment, but an old commandment that you had from the beginning. The old commandment is the word that you have heard.
8 At the same time, it is a new commandment that I am writing to you, which is true in him and in you, because the darkness is passing away and the true light is already shining.
9 Whoever says he is in the light and hates his brother is still in darkness.
10 Whoever loves his brother abides in the light, and in him there is no cause for stumbling.
11 But whoever hates his brother is in the darkness and walks in the darkness, and does not know where he is going, because the darkness has blinded his eyes.
12 I am writing to you, little children,
because your sins are forgiven for his name's sake.
13 I am writing to you, fathers,
because you know him who is from the beginning.
I am writing to you, young men,
because you have overcome the evil one.
I write to you, children,
because you know the Father.

Read more...(to top)