Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< Die Woord vir Sondag 8 Maart 2026

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Die dwaas dink daar is geen God nie.

Psalm 53:2

Bly dus weg van die afgode af.

1 Johannes 5:21

Psalm 53 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Gedig van Dawid.
2 Die dwaas dink daar is geen God nie. Dwase mense vernietig alles; wat hulle doen, is 'n gruwel vir God. Daar is nie een wat goed doen nie.
3 Van die hemel af kyk God die mense deur om te sien of daar één verstandige is, één wat na die wil van God vra.
4 Almal het afgedwaal, die laaste een het ontaard, daar is niemand wat goed doen nie, selfs nie één nie.
5 Julle wat onreg pleeg, wat my volk opeet asof julle brood eet, en wat weier om God te dien-weet julle dan nie

Read more...(to top)

1 Johannes 5 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

18 Ons weet dat iemand wat uit God gebore is, nie meer sondig nie, maar die Seun van God bewaar hom, en die duiwel kry geen houvas op hom nie.
19 Ons weet dat ons aan God behoort en dat die hele sondige wêreld in die mag van die duiwel is.
20 En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die ware God te ken; en ons is in die ware God, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die ware God en die ewige lewe.
21 Liewe kinders, bly dus weg van die afgode af.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

The fool says in his heart, There is no God.

Psalm 53:1

Keep yourselves from idols.

1 John 5:21

Psalm 53 (English Standard Version)

1 The fool says in his heart, “There is no God.”
They are corrupt, doing abominable iniquity;
there is none who does good.
2 God looks down from heaven
on the children of man
to see if there are any who understand,
who seek after God.
3 They have all fallen away;
together they have become corrupt;
there is none who does good,
not even one.
4 Have those who work evil no knowledge,
who eat up my people as they eat bread,
and do not call upon God?

Read more...(to top)

1 Johannes 5 (English Standard Version)

18 We know that everyone who has been born of God does not keep on sinning, but he who was born of God protects him, and the evil one does not touch him.
19 We know that we are from God, and the whole world lies in the power of the evil one.
20 And we know that the Son of God has come and has given us understanding, so that we may know him who is true; and we are in him who is true, in his Son Jesus Christ. He is the true God and eternal life.
21 Little children, keep yourselves from idols.

Read more...(to top)