Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

Die Woord vir Donderdag 11 Desember 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Paulus skryf:

Maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe.

Filippense 2:2

Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!

Psalm 133:1

Filippense 2 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing-
2 maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe.
3 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.
4 Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander.
5 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was:

Read more...(to top)

Psalm 133 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 'n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!
2 Dit is soos reukolie wat van die kop af in die baard afloop, die baard van Aäron, af tot by die soom van sy klere.
3 Dit is soos die dou van Hermonberg wat op die berge by Sion val. Waar broers so saam woon, skenk die Here sy seën: 'n lang, lang lewe.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Paul writes:

Complete my joy by being of the same mind, having the same love, being in full accord and of one mind.

Philippians 2:2

Behold, how good and pleasant it is when brothers dwell in unity!

Psalm 133:1

Filippense 2 (English Standard Version)

1 So if there is any encouragement in Christ, any comfort from love, any participation in the Spirit, any affection and sympathy,
2 complete my joy by being of the same mind, having the same love, being in full accord and of one mind.
3 Do nothing from rivalry or conceit, but in humility count others more significant than yourselves.
4 Let each of you look not only to his own interests, but also to the interests of others.
5 Have this mind among yourselves, which is yours in Christ Jesus,

Read more...(to top)

Psalm 133 (English Standard Version)

1 Behold, how good and pleasant it is
when brothers dwell in unity!
2 It is like the precious oil on the head,
running down on the beard,
on the beard of Aaron,
running down on the collar of his robes!
3 It is like the dew of Hermon,
which falls on the mountains of Zion!
For there the Lord has commanded the blessing,
life forevermore.

Read more...(to top)