Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< Die Woord vir Dinsdag 9 Desember 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Jesus sê vir die Jode wat in hom glo:

As julle kinders van Abraham was, sou julle doen wat Abraham gedoen het.

Johannes 8:39

Hiéraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die duiwel is: iemand wat nie regverdig lewe nie en nie sy broer liefhet nie, behoort nie aan God nie.

1 Johannes 3:10

Johannes 8 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

36 Eers as die Seun julle vry maak, sal julle werklik vry wees.
37 Ek weet julle is die nageslag van Abraham. Maar julle wil My doodmaak omdat my woorde nie ingang by julle vind nie.
38 Ek praat oor wat Ek by my Vader gesien het; en julle doen wat julle by julle vader gehoor het."
39 Hulle het vir Hom gesê: "Ons vader is Abraham." Daarop sê Jesus vir hulle: "As julle kinders van Abraham was, sou julle doen wat Abraham gedoen het.
40 Maar nou wil julle My doodmaak, vir My wat die waarheid wat Ek by God gehoor het, aan julle verkondig. Dit is nie wat Abraham gedoen het nie.
41 Julle doen wat julle vader gedoen het." Hulle sê toe vir Hom: "Ons is nie uit owerspel gebore nie. Ons het net die een Vader, naamlik God."
42 Maar Jesus sê vir hulle: "As God julle Vader was, sou julle My liefhê, want Ek het van God af gekom, en hier is Ek nou. Ek het immers ook nie uit my eie gekom nie, maar Hy het My gestuur.

Read more...(to top)

1 Johannes 3 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

7 Liewe kinders, moenie dat iemand julle mislei nie: wie regverdig lewe, is regverdig soos Hy regverdig is;
8 wie aanhou sonde doen, behoort aan die duiwel, want die duiwel hou van die begin af aan met sondig. En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak.
9 Iemand wat 'n kind van God is, doen nie meer sonde nie, omdat die Gees van God in hom bly; en hy kan nie meer sondig nie, omdat hy uit God gebore is.
10 Hiéraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die duiwel is: iemand wat nie regverdig lewe nie en nie sy broer liefhet nie, behoort nie aan God nie.
11 Dít is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhê.
12 Moenie soos Kain wees nie. Hy het aan die Bose behoort en het sy broer vermoor. En waarom het hy hom vermoor? Omdat sy eie dade sleg was en sy broer s'n reg.
13 Broers, moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Jesus said to the Jews who had believed in him:

If you were Abraham's children, you would be doing the works Abraham did.

John 8:39

By this it is evident who are the children of God, and who are the children of the devil: whoever does not practice righteousness is not of God, nor is the one who does not love his brother.

1 John 3:10

Johannes 8 (English Standard Version)

36 So if the Son sets you free, you will be free indeed.
37 I know that you are offspring of Abraham; yet you seek to kill me because my word finds no place in you.
38 I speak of what I have seen with my Father, and you do what you have heard from your father.”
39 They answered him, “Abraham is our father.” Jesus said to them,
“If you were Abraham's children, you would be doing the works Abraham did,
40 but now you seek to kill me, a man who has told you the truth that I heard from God. This is not what Abraham did.
41 You are doing the works your father did.”
They said to him, “We were not born of sexual immorality. We have one Father—even God.”
42 Jesus said to them,
“If God were your Father, you would love me, for I came from God and I am here. I came not of my own accord, but he sent me.

Read more...(to top)

1 Johannes 3 (English Standard Version)

7 Little children, let no one deceive you. Whoever practices righteousness is righteous, as he is righteous.
8 Whoever makes a practice of sinning is of the devil, for the devil has been sinning from the beginning. The reason the Son of God appeared was to destroy the works of the devil.
9 No one born of God makes a practice of sinning, for God's seed abides in him, and he cannot keep on sinning because he has been born of God.
10 By this it is evident who are the children of God, and who are the children of the devil: whoever does not practice righteousness is not of God, nor is the one who does not love his brother.
11 For this is the message that you have heard from the beginning, that we should love one another.
12 We should not be like Cain, who was of the evil one and murdered his brother. And why did he murder him? Because his own deeds were evil and his brother's righteous.
13 Do not be surprised, brothers, that the world hates you.

Read more...(to top)