Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< Die Woord vir Maandag 23 Junie 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Jubel tot eer van God ons sterkte, juig tot eer van die God van Jakob!

Psalm 81:2

Kyk daar, oor die berge kom 'n boodskapper aangehardloop wat goeie nuus aankondig.

Nahum 1:15

Psalm 81 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 Vir die koorleier: met musiek. Van Asaf.
2 Jubel tot eer van God ons sterkte, juig tot eer van die God van Jakob!
3 Sing, en slaan die tamboeryn, laat hoor die lieflike klanke van die lier en die harp.
4 Blaas die ramshoring op nuwemaan, met volmaan, op ons feesdag,
5 want dit is 'n instelling vir Israel, 'n verordening van die God van Jakob.

Read more...(to top)

Nahum 1 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

12 So sê die Here: Al is hulle hoe sterk, hoe baie, hulle sal afgemaai word en tot niet gaan. Ek het jou verneder, my volk, maar Ek sal jou nie weer verneder nie.
13 Ek breek nou die juk wat op jou is, Ek vernietig die bande wat jou bind.
14 Maar oor jou, Nineve, beveel die Here: "Jou naam sal nie meer genoem word nie!" Ek vernietig die beelde in jou tempels, Ek grawe jou graf, want dit is klaar met jou.
15 Kyk daar, oor die berge kom 'n boodskapper aangehardloop wat goeie nuus aankondig: Vier jou feeste, Juda, betaal jou geloftes! Die verdrukker sal nie weer deur jou land trek nie, hy is verslaan, vernietig.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Sing aloud to God our strength; shout for joy to the God of Jacob!

Psalm 81:1

Behold, upon the mountains, the feet of him who brings good news, who publishes peace!

Nahum 1:15

Psalm 81 (English Standard Version)

1 Sing aloud to God our strength;
shout for joy to the God of Jacob!
2 Raise a song; sound the tambourine,
the sweet lyre with the harp.
3 Blow the trumpet at the new moon,
at the full moon, on our feast day.
4 For it is a statute for Israel,
a rule of the God of Jacob.

Read more...(to top)

Nahum 1 (English Standard Version)

12 Thus says the Lord,
“Though they are at full strength and many,
they will be cut down and pass away.
Though I have afflicted you,
I will afflict you no more.
13 And now I will break his yoke from off you
and will burst your bonds apart.”
14 The Lord has given commandment about you:
“No more shall your name be perpetuated;
from the house of your gods I will cut off
the carved image and the metal image.
I will make your grave, for you are vile.”
15 Behold, upon the mountains, the feet of him
who brings good news,
who publishes peace!
Keep your feasts, O Judah;
fulfill your vows,
for never again shall the worthless pass through you;
he is utterly cut off.

Read more...(to top)