Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< >> Die Woord vir Vrydag 20 Junie 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Dit gaan goed met dié wat onberispelik lewe, dié wat wandel volgens die woord van die Here.

Psalm 119:1

Niemand kan vir twee base tegelyk werk nie. Hy sal óf die een minder ag en die ander een hoër, óf vir die een meer oorhê en die ander een afskeep. Julle kan nie God én Mammon dien nie.

Matteus 6:24

Psalm 119 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 Dit gaan goed met dié wat onberispelik lewe, dié wat wandel volgens die woord van die Here.
2 Dit gaan goed met dié wat sy verordeninge gehoorsaam, dié wat met hulle hele hart sy wil doen,
3 geen onreg pleeg nie en in sy weë wandel.
4 U het u bevele gegee dat dit ten volle uitgevoer moet word.

Read more...(to top)

Matteus 6 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

21 Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees."
22 "Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê.
23 Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As die lig in jou donker is, hoe donker moet dit dan nie wees nie!"
24 "Niemand kan vir twee base tegelyk werk nie. Hy sal óf die een minder ag en die ander een hoër, óf vir die een meer oorhê en die ander een afskeep. Julle kan nie God én Mammon dien nie."
25 "Daarom sê Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie?
26 Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie; julle hemelse Vader sorg vir hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?
27 Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een enkele uur verleng?

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Blessed are those whose way is blameless, who walk in the law of the Lord!

Psalm 119:1

No one can serve two masters, for either he will hate the one and love the other, or he will be devoted to the one and despise the other. You cannot serve God and money.

Matthew 6:24

Psalm 119 (English Standard Version)

1 Blessed are those whose way is blameless,
who walk in the law of the Lord!
2 Blessed are those who keep his testimonies,
who seek him with their whole heart,
3 who also do no wrong,
but walk in his ways!
4 You have commanded your precepts
to be kept diligently.

Read more...(to top)

Matteus 6 (English Standard Version)

21 For where your treasure is, there your heart will be also.
22 “The eye is the lamp of the body. So, if your eye is healthy, your whole body will be full of light,
23 but if your eye is bad, your whole body will be full of darkness. If then the light in you is darkness, how great is the darkness!
24 “No one can serve two masters, for either he will hate the one and love the other, or he will be devoted to the one and despise the other. You cannot serve God and money.
25 “Therefore I tell you, do not be anxious about your life, what you will eat or what you will drink, nor about your body, what you will put on. Is not life more than food, and the body more than clothing?
26 Look at the birds of the air: they neither sow nor reap nor gather into barns, and yet your heavenly Father feeds them. Are you not of more value than they?
27 And which of you by being anxious can add a single hour to his span of life?

Read more...(to top)