Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

Die Woord vir Dinsdag 20 Mei 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Die man het vir die Jode gaan vertel dat dit Jesus is wat hom gesond gemaak het.

Johannes 5:15

Jesus sê: "Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het."

Matteus 28:18-20

Johannes 5 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

12 Hulle vra hom toe: "Wie is die man wat vir jou gesê het: Tel jou goed op en loop?"
13 Die man wat gesond geword het, het egter nie geweet wie dit was nie, want Jesus het ongemerk weggegaan omdat daar 'n klomp mense op die plek was.
14 Later kry Jesus hom in die tempel en sê vir hom: "Kyk, jy is nou gesond. Moet nou nie meer sonde doen nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie."
15 Die man het vir die Jode gaan vertel dat dit Jesus is wat hom gesond gemaak het.
16 Die Jode het toe teen Jesus te velde getrek omdat Hy dit op 'n sabbatdag gedoen het.
17 Maar Jesus het Hom teen hulle verweer: "My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook."
18 Hieroor het die Jode nog des te meer probeer om Jesus dood te maak: Hy het nie net die sabbatdag ontheilig nie, maar God ook sy eie Vader genoem en Hom so met God gelyk gestel.

Read more...(to top)

Matteus 28 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

15 Die wagte het toe die geld gevat en gemaak soos hulle voorgesê is. Hierdie storie word tot vandag toe onder die Jode vertel.
16 Die elf dissipels het na Galilea toe gegaan na die berg waarheen Jesus hulle beveel het om te gaan.
17 Toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid, hoewel party getwyfel het.
18 Jesus kom toe nader en sê vir hulle: "Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde.
19 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en
20 leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld."

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

The man went away and told the Jews that it was Jesus who had healed him.

John 5:15

Jesus said:

All authority in heaven and on earth has been given to me. Go therefore and make disciples of all nations, baptizing them in the name of the Father and of the Son and of the Holy Spirit, teaching them to observe all that I have commanded you.

Matthew 28:18-20

Johannes 5 (English Standard Version)

12 They asked him, “Who is the man who said to you, ‘Take up your bed and walk’?”
13 Now the man who had been healed did not know who it was, for Jesus had withdrawn, as there was a crowd in the place.
14 Afterward Jesus found him in the temple and said to him,
“See, you are well! Sin no more, that nothing worse may happen to you.”
15 The man went away and told the Jews that it was Jesus who had healed him.
16 And this was why the Jews were persecuting Jesus, because he was doing these things on the Sabbath.
17 But Jesus answered them,
“My Father is working until now, and I am working.”
18 This was why the Jews were seeking all the more to kill him, because not only was he breaking the Sabbath, but he was even calling God his own Father, making himself equal with God.

Read more...(to top)

Matteus 28 (English Standard Version)

15 So they took the money and did as they were directed. And this story has been spread among the Jews to this day.
16 Now the eleven disciples went to Galilee, to the mountain to which Jesus had directed them.
17 And when they saw him they worshiped him, but some doubted.
18 And Jesus came and said to them,
“All authority in heaven and on earth has been given to me.
19 Go therefore and make disciples of all nations, baptizing them in the name of the Father and of the Son and of the Holy Spirit,
20 teaching them to observe all that I have commanded you. And behold, I am with you always, to the end of the age.”

Read more...(to top)