Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

Die Woord vir Sondag 18 Mei 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Hy is soos 'n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.

Psalm 1:3

Christus sê:

Wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom 'n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee.

Johannes 4:14

Psalm 1 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie,
2 maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink.
3 Hy is soos 'n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.
4 So is die goddeloses nie. Hulle is soos kaf wat deur die wind uitmekaar gewaai word.
5 Daarom sal goddeloses hulle nie kan handhaaf wanneer die Here oor hulle oordeel nie en sondaars nie 'n plek hê in die vergadering van regverdiges nie.
6 Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang.

Read more...(to top)

Johannes 4 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

11 Die vrou sê toe vir Hom: "Meneer, jy het nie eens 'n skepding nie, en die put is diep. Waar gaan jy die lewende water vandaan kry?
12 Jy is tog nie tot meer in staat as ons voorvader Jakob wat hierdie put vir ons gegee het en self saam met sy seuns en sy diere daaruit gedrink het nie?"
13 Maar Jesus antwoord haar: "Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry;
14 maar wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom 'n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee."
15 Die vrou het vir Hom gesê: "Meneer, gee vir my van daardie water, sodat ek nie weer dors sal kry en hier hoef te kom water haal nie."
16 Hy sê toe vir haar: "Gaan roep jou man en kom terug hierheen."
17 Die vrou het Hom geantwoord: "Ek het nie 'n man nie." En Jesus sê vir haar: "Dis reg wat jy nou gesê het: 'Ek het nie 'n man nie.'

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

The righteous is like a tree planted by streams of water that yields its fruit in its season, and its leaf does not wither. In all that he does, he prospers.

Psalm 1:3

Christ says:

Whoever drinks of the water that I will give him will never be thirsty again. The water that I will give him will become in him a spring of water welling up to eternal life.

John 4:14

Psalm 1 (English Standard Version)

1 Blessed is the man
who walks not in the counsel of the wicked,
nor stands in the way of sinners,
nor sits in the seat of scoffers;
2 but his delight is in the law of the Lord,
and on his law he meditates day and night.
3 He is like a tree
planted by streams of water
that yields its fruit in its season,
and its leaf does not wither.
In all that he does, he prospers.
4 The wicked are not so,
but are like chaff that the wind drives away.
5 Therefore the wicked will not stand in the judgment,
nor sinners in the congregation of the righteous;
6 for the Lord knows the way of the righteous,
but the way of the wicked will perish.

Read more...(to top)

Johannes 4 (English Standard Version)

11 The woman said to him, “Sir, you have nothing to draw water with, and the well is deep. Where do you get that living water?
12 Are you greater than our father Jacob? He gave us the well and drank from it himself, as did his sons and his livestock.”
13 Jesus said to her,
“Everyone who drinks of this water will be thirsty again,
14 but whoever drinks of the water that I will give him will never be thirsty again. The water that I will give him will become in him a spring of water welling up to eternal life.”
15 The woman said to him, “Sir, give me this water, so that I will not be thirsty or have to come here to draw water.”
16 Jesus said to her,
“Go, call your husband, and come here.”
17 The woman answered him, “I have no husband.” Jesus said to her,
“You are right in saying, ‘I have no husband’;

Read more...(to top)