Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< >> Die Woord vir Woensdag 23 April 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Toe Jaïrus vir Jesus sien, val hy op sy knieë voor Hom en smeek Hom dringend: "My dogtertjie lê op haar uiterste. Kom lê tog u hande op haar, sodat sy kan gesond word en lewe." Hy het saam met hom gegaan.

Markus 5:22-24

Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so wees.

Markus 11:24

Markus 5 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

19 Jesus het hom dit egter nie toegelaat nie maar vir hom gesê: "Gaan na jou huis, na jou mense toe, en gaan vertel vir hulle wat die Here alles vir jou gedoen het en dat Hy jou jammer gekry het."
20 Hy het toe gegaan en deur die hele Dekapolis begin bekend maak wat Jesus alles vir hom gedoen het. Almal was verbaas daaroor.
21 Jesus het daarna met die skuit teruggevaar oorkant toe en toe Hy nog daar by die see was, het 'n groot menigte om Hom saamgedrom.
22 Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy knieë voor Hom
23 en smeek Hom dringend: "My dogtertjie lê op haar uiterste. Kom lê tog u hande op haar, sodat sy kan gesond word en lewe."
24 Hy het saam met hom gegaan. 'n Groot menigte het agter Hom aan gegaan en hulle het van alle kante af teen Hom gedruk.
25 Daar was ook 'n vrou wat al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het.
26 Sy het baie gely onder die behandeling van talle dokters en het alles wat sy gehad het, daaraan bestee. Sy het egter geen baat daarby gevind nie; haar toestand het eerder vererger.
27 Sy het van Jesus gehoor en in die gedrang nader gekom en van agter af aan sy klere geraak,

Read more...(to top)

Markus 11 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

21 Gedagtig aan wat Jesus gesê het, sê Petrus vir Hom: "Rabbi, kyk, die vyeboom wat U vervloek het, is verdroog."
22 Jesus sê toe vir hulle: "Julle moet geloof in God hê!
23 Dit verseker Ek julle: Elkeen wat vir hierdie berg sê: 'Lig jou op en val in die see,' en daarby nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, gebeur, vir hom sal dit gebeur.
24 Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so wees.
25 "En wanneer julle staan om te bid, en julle het iets teen iemand, vergewe hom; dan sal julle Vader wat in die hemel is, julle ook julle oortredings vergewe."
26 -.
27 Hulle kom toe weer in Jerusalem aan. Terwyl Jesus op die tempelplein loop, kom die priesterhoofde en die skrifgeleerdes en die familiehoofde na Hom toe

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Seeing Jesus, Jairus fell at his feet and implored him earnestly, saying, My little daughter is at the point of death. Come and lay your hands on her, so that she may be made well and live. And he went with him.

Mark 5:22-24

Whatever you ask in prayer, believe that you have received it, and it will be yours.

Mark 11:24

Markus 5 (English Standard Version)

19 And he did not permit him but said to him,
“Go home to your friends and tell them how much the Lord has done for you, and how he has had mercy on you.”
20 And he went away and began to proclaim in the Decapolis how much Jesus had done for him, and everyone marveled.
21 And when Jesus had crossed again in the boat to the other side, a great crowd gathered about him, and he was beside the sea.
22 Then came one of the rulers of the synagogue, Jairus by name, and seeing him, he fell at his feet
23 and implored him earnestly, saying, “My little daughter is at the point of death. Come and lay your hands on her, so that she may be made well and live.”
24 And he went with him.
And a great crowd followed him and thronged about him.
25 And there was a woman who had had a discharge of blood for twelve years,
26 and who had suffered much under many physicians, and had spent all that she had, and was no better but rather grew worse.
27 She had heard the reports about Jesus and came up behind him in the crowd and touched his garment.

Read more...(to top)

Markus 11 (English Standard Version)

21 And Peter remembered and said to him, “Rabbi, look! The fig tree that you cursed has withered.”
22 And Jesus answered them,
“Have faith in God.
23 Truly, I say to you, whoever says to this mountain, ‘Be taken up and thrown into the sea,’ and does not doubt in his heart, but believes that what he says will come to pass, it will be done for him.
24 Therefore I tell you, whatever you ask in prayer, believe that you have received it, and it will be yours.
25 And whenever you stand praying, forgive, if you have anything against anyone, so that your Father also who is in heaven may forgive you your trespasses.”
27 And they came again to Jerusalem. And as he was walking in the temple, the chief priests and the scribes and the elders came to him,

Read more...(to top)