Die Woord vir Dinsdag 28 Julie 2026
Gee ons vandag ons daaglikse brood.
Matteus 6:11
Ons het niks in die wêreld ingebring nie; ons kan ook niks daaruit wegneem nie. As ons dan kos en klere het, moet ons daarmee tevrede wees.
1 Timoteus 6:7-8
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/