Die Woord vir Woensdag 24 Junie 2026
Die Here is gereed vir die regsaak, Hy staan klaar om oor die volk te oordeel.
Jesaja 3:13
Julle het julle sonde laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in die Naam van die Here Jesus Christus en deur die Gees van ons God.
1 Korintiƫrs 6:11
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/