Die Woord vir Dinsdag 7 April 2026
Die meel in die kruik het nie opgeraak nie, en die olie in die kan het nie minder geword nie, soos die Here deur Elia beloof het.
1 Konings 17:16
Jesus vra sy dissipels:
"Onthou julle nie, toe Ek die vyf brode vir die vyf duisend gebreek het, hoeveel mandjies vol stukke brood julle oorgehou het nie?" "Twaalf," sĂȘ hulle vir Hom.
Markus 8:18-19
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/