Die Woord vir Donderdag 30 Oktober 2025
Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my redder. In U stel ek elke dag my verwagting.
Psalm 25:5
Liefde en trou is die paaie wat die Here bewandel met diƩ wat sy verbond en verordeninge bewaar.
Psalm 25:10
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/