Die Woord vir Maandag 12 Oktober 2026

Deur u trou het U die volk gelei wat deur U verlos is.

Eksodus 15:13

U lei my met u raad en aan die einde sal U my in ere by U opneem.

Psalm 73:24