Die Woord vir Woensdag 14 Oktober 2026
Jesus sê:
As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg.
Lukas 9:23
Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien.
Psalm 86:11
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/