Die Woord vir Maandag 1 Januarie 2024

Toe ek met baie onrus in my binneste sit, het u vertroosting my tot rus gebring.

Psalm 94:19

Moet julle nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.

Matteus 6:34