Die Woord vir Dinsdag 14 Julie 2026

Jesus sê vir die Jode wat in hom glo:

"As julle kinders van Abraham was, sou julle doen wat Abraham gedoen het."

Johannes 8:39

Hiéraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die duiwel is: iemand wat nie regverdig lewe nie en nie sy broer liefhet nie, behoort nie aan God nie.

1 Johannes 3:10