Die Woord vir Vrydag 10 April 2026

Jesus sê vir die dissipels:

"Sê julle nie: 'Nog vier maande, dan is die oes daar' nie? Maar Ek sê vir julle: Kyk daar, kyk na die lande; hulle is ryp vir die oes."

Johannes 4:35

Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God. Julle is ook die gebou van God.

1 Korintiërs 3:9