Die Woord vir Woensdag 29 April 2026

Ons pleit by U om ontferming, nie omdat ons regverdig is nie, maar op grond van u groot barmhartigheid.

Daniƫl 9:18

Wees barmhartig soos julle Vader barmhartig is.

Lukas 6:36