Die Woord vir Sondag 18 Oktober 2026

Jesus het uitgeroep:

"Ek het nie uit my eie gepraat nie, maar juis die Vader wat My gestuur het, het My opgedra wat Ek moet sê en wat Ek moet praat."

Johannes 12:49

Petrus en Johannes het vir die Raad gesê:

Wat ons betref, dit is onmoontlik om nie te praat oor wat ons gesien en gehoor het nie.

Handelinge 4:20