Die Woord vir Maandag 29 Junie 2026

Jesus sê:

"Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen."

Matteus 25:40

Help die medegelowiges in hulle nood en lê julle toe op gasvryheid.

Romeine 12:13