Die Woord vir Sondag 16 Augustus 2026

Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.

Spreuke 3:5-6

Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel.

Psalm 40:5