Die Woord vir Woensdag 5 Augustus 2026

Dawid het gebid:

Die afgode in die land, so aantreklik vir baie - met hulle wil ek niks te doen hĂȘ nie.

Psalm 16:3

Wie kan die uitverkorenes van God aankla? God self spreek hulle vry.

Romeine 8:33