Die Woord vir Donderdag 14 Mei 2026

Aan U, Here, behoort die heerskappy; U is bo almal verhewe.

1 Kronieke 29:11

Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het.

1 Petrus 5:6