Die Woord vir Donderdag 25 Junie 2026

Die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip.

Genesis 3:8

Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid.

Psalm 105:4