Die Woord vir Dinsdag 23 Junie 2026
Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie sy woorde tel, is verstandig.
Spreuke 10:19
Moenie eiewys wees nie.
Romeine 12:16
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/