Die Woord vir Maandag 19 Januarie 2026
Kyk, U het bepaal dat my dae min sal wees, in u oë is my lewensduur byna niks. Ag, alle mense is maar verganklik.
Psalm 39:6
Die mens, uit 'n vrou gebore, se lewe is kort en vol onrus.
Job 14:1
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/