Die Woord vir Dinsdag 4 Augustus 2026

Terwyl Josef daar in die tronk was, was die Here by hom.

Genesis 39:20-21

Petrus is in die tronk bewaak, maar die gemeente het aanhoudend vir hom tot God gebid.

Handelinge 12:5