Die Woord vir Saterdag 22 Augustus 2026

Ek gaan vir julle die profeet Elia stuur voordat die dag van die Here kom, die groot, die verskriklike dag.

Maleagi 4:5

Ons leef in die verwagting van 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde wat God belowe het en waar die wil van God sal heers.

2 Petrus 3:13