Die Woord vir Woensdag 7 Januarie 2009
Die grootste deel van die skare het van hulle klere op die pad oopgegooi, en ander het takkies van die bome afgebreek en dit op die pad gestrooi.
Matteus 21:8
Prys hom wat in die Naam van die Here kom!
Psalm 118:26
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. http://www.bybelgenootskap.co.za/